Gifts
How Let Me Apologize Works
Write an Apology Letter
Contact Us
Contact Us
8/4
To Courtney,
I'm sorry about today.
8

1

1
From Courtney
On Dec 8 2015 at 9:24am, Rozanne wrote:
Ek is jammer dat ek soms, maar admittedly meeste van die keure maar stupid kan wees wanneer dit by jou kom. Die ding is dat my brein by die deur uit gestap het die dag wat jy in my lewe gekom het. My brein is deur my hart replace.



Ek is so lief vir jou. Jy moet dit altyd weet.

Jammer dat ek so baie van jou soek al het ek jou klaar. My hart is seer om te weet my woorde het jou seer gemaak.



Ek sal op maak ek belowe. Ek wil he jy moet my glo en altyd veiling voel by my.



Ek tel die dae af tot jou koms.

Ek bid die tyd om ek vra vir meer.

My arm hou ek oop

Kom hardloop wees veilig daar in.



N traan rol oor my wang

vir die seer wat ek jou gee

mag jy my vergewe nog een laaste keer?





Van jou pragtige stout maar soms stupid verloofde.



Xxx

(This includes comments or if someone has accepted/rejected an apology)
tv
Get Involved!
Home How It Works Contact Us Terms and Conditions
Embarrassing Cringe Intentional Relationship Funny Work Annoying Misunderstanding Miscellaneous